
Stefan & Nicolé
9-11 Oktober 2026
De Hoop Nature Reserve


Ons wil graag van die tyd gebruik maak om soveel as moontlik fees te vier. Hier is wat jy kan verwag:
9 OKTOBER 2026
Vrydag aand
Potjiekos aand in die Boma
Almal is uitgenooi na hierdie informele geleentheid.
Dui asb aan op jou RSVP, of jy dit sal kan bywoon.
10 OKTOBER 2026
Saterdag
8am - 2pm
Behalwe vir die spesiale geleentheid is daar baie aktiwiteite om te doen in De Hoop.
Ons nooi julle uit om dit te geniet.
Die Troue
3pm - laat
Ons sien baie uit om jou deel van ons spesiale dag te hê.
Tyd: 15:00 vir 15:30
Drag: Formeel
(Sien onder meer inspirasie en ons kleurskema)
11 OKTOBER 2026
Sondag oggend
Ontbyt by die resturant
Almal is uitgenooi na hierdie informele bymekaar koms.
Ons trou naweek

ONS TROU DAG ♡

10 Oktober 2026
Tyd 15:00 vir 15:30
DE HOOP NATURE RESERVE
PADKAART NA DIE VENUE
RSVP asseblief teen 1 Augustus 2026

Drag
Formeel
Kleurskema: Earth tones
Vrouens:
Lang formele rokke volgens die kleurskema
(geen swart asseblief)
Mans:
Formele pakke in lyn met die kleur skema,swart of navy.
Geen wit sneakers of K-way baadjies nie asseblief.



Ons wil graag hê almal moet saam ons op De Hoop die feesvieringe geniet.
Hoe gaan akkomodasie werk?
Alle gaste sal verblyf hê by De Hoop. Sodra ons die RSVP’s het sal Sam van De Hoop jou kontak met al die reëlings rondom jou verblyf vir die 9de & 10de Oktober.
Neem asseblief kennis dat gaste ‘n 50% deposito moet betaal sodra jy jou verblyf bevestig en die uitstaande bedrag moet assebief 45 dae voor die troue betaal word.
Moet asseblief nie self op De Hoop se webtuiste verblyf bespreek nie, die troue se verblyf word teen n afslag prys gegee en ons sal ons beste doen om jou in te deel saam jou vriende.



Geskenk wenk
Ons waardeer elke persoon se tyd en moeite om ons troue by te woon.
Indien julle graag 'n geskenk aan ons wil gee sal ons 'n kontant bydrae baie waardeer.
Bank besonderhede:
Stefan Kellerman
Bank : FNB
Rek Nommer: 62295977684
Tak kode: 210203
Sit asseblief jou naam as verwysing.
