top of page

Vrydag 9 Oktober, 2026

18:00 PM

Verwelkomings ete in die boma 🍽️

 

Om die naweek af te skop gaan n potjiekos aand hou in die boma (dit is 'n buite area so bring asseblief n warm baadjie saam).

Dit is informeel en net 'n geleentheid om lekker saam te kuier.

 

Saterdag 10 Oktober, 2026

9:00 AM to 3:00 PM

Die oggend voor die troue 🥾🏖️🚲

Meeste van die verblyf het n kombuis indien julle Saterdag self wil ontbyt maak maar daar sal in die Boma tussen 9-11AM ontbyt beskikbaar wees.

Gebruik gerus hierdie tyd om De Hoop te verken – om te sien wat jy alles kan doen klik op die link.
https://www.dehoopcollection.com/to-do/

 

4:00 PM

Seremonie en Onthaal🥂

Asseblief sit teen 3:50 PM by die Vlei uitkyk.

Drag: Formeel in earth tones – sien die drag afdeling vir meer inligting.

 

 

Sondag 11 Oktober, 2026

8:30 AM

Ontbyt 🍳

Daar sal ontbyt bedien word by die Fig Tree Restaurant die oggend na die troue.
Die onbyt sal ZAR125pp wees.

Die Naweek se program:

ONS KAN NIE WAG OM HIERDIE DAG SAAM MET JULLE TE VIER NIE !

bottom of page